My Skuldberading sal jou help om skuldvry te wees-begin vandag
voor!
My
Skuldberading is Suid
Afrika se toonaangewende Firma rakende Skuldoplossings wat persoonlik vir u
aangepas word. Met ons hulp sal u skuldprobleme met persoonlikke aandag opgelos
word.
Ons bied aan verbruikers
verskeie skuldoplossings wat onder andere Skuldberading en Skuldhersiening
asook Sekwestrasie insluit.
Voordele van Skuldberading / Skuldhersiening
·
Betaal slegs een verlaagde paaiement in EEN
rekening vir al u skuld
·
Hou meer van u salaris vir lewenskostes
·
Ons onderhandel met u krediteure namens u. Hulle
kontak u nie meer nie
·
Voorkom enige verdere swartlys inskrywings en
regsaksie
·
Voorkom dat u voertuig en huis deur die bank teruggeneem
word
·
Neem beheer oor u finansies
Voordele van Sekwestrasie
·
Skuld word afgeskryf en u salaris bly u eie
·
Woon aan in u huis al is dit reeds op veiling
verkoop sonder om verder te betaal
·
Geen regsaksie of terugnames kan plaasvind nie
·
Na net 5 jaar kan u met Rehabilitaise weer skoon
begin
Alle aansoekke word met
die grootste vertroulikheid en persoonlikke aandag hanteer
My Skuldberading – Skuldberadings Firma
073 053 7756 of
(012) 752 9457
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking