Hulp met Skuld sal
jou help om skuldvry te wees - Pretoria !
Hulp met Skuld is Pretoria se
toonaangewende Firma rakende Skuldoplossings wat persoonlik vir u aangepas
word. Met ons hulp sal u skuldprobleme met persoonlikke aandag opgelos word.
Ons bied aan verbruikers verskeie skuldoplossings wat onder
andere Skuldberading en Skuldhersiening asook Sekwestrasie insluit vir kliente
in Pretoria,
Groenkloof, Waterkloof, Moreletapark, Mooikloof, Woodhill, Faerie Glen, Gezina,
Wonderboom, Montana, Sinoville, Karenpark, Waverley, Villeria, Doornpoort,
Doornkloof, Zeekoegat, Die Poort, Leeufontein, Silver Lakes, Lynwood, Brooklyn,
Hatfield, Centurion, Highveld, Eldoraign, Kloofsig, Murrayfield, The Glen,
Silverton, East Lynne and Eersterust en die res van South Africa
Voordele van
Skuldberading / Skuldhersiening
·
Betaal slegs een verlaagde paaiement in EEN
rekening vir al u skuld
·
Hou meer van u salaris vir lewenskostes
·
Ons onderhandel met u krediteure namens u. Hulle
kontak u nie meer nie
·
Voorkom enige verdere swartlys inskrywings en
regsaksie
·
Voorkom dat u voertuig en huis deur die bank
teruggeneem word
·
Neem beheer oor u finansies
Voordele van
Sekwestrasie
·
Skuld word afgeskryf en u salaris bly u eie
·
Woon aan in u huis al is dit reeds op veiling
verkoop sonder om verder te betaal
·
Geen regsaksie of terugnames kan plaasvind nie
·
Na net 5 jaar kan u met Rehabilitaise weer skoon
begin
Alle aansoekke word met die grootste vertroulikheid en
persoonlikke aandag hanteer
Besoek gerus ons webwerf http://www.hulpmetskuld.co.za
Hulp met Skuld – Skuldberadings Firma Pretoria
073 053 7756


Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking